Om te begin
Om te begin

Om te begin

Hierdie gids beskryf die ZB200 Bridge-oplossing en gee praktiese aanwysings om die toestel te installeer en op te stel vir gebruik.
Die Bridge-toestel is ontwerp om saam met die volgende Zebra-produkte en verwante apps te werk:
  • ZS300-sensor
  • ZBSetup (Android OS) – app vir elektroniese temperatuursensors om die Bridge-toestel op te stel
  • Klantgerigte stel API’s (“application programming interface”) en Android-sensorbespeuring-diens vir data en bestuur
  • ZSFinder (Android O S) – app vir die sensorbespeuring-diens
  • Zebra-ontwikkelaarportaal
Die Bridge-toestel bespeur outomaties alle versoenbare ZS300-sensors binne draadlose bereik en dra die data wat in hul geheue gestoor is, oor na die wolk. Die API’s maak dit vir onafhanklike sagtewareverkopers (independent software vendors, ISV’s), vennootintegreerders en grootondernemingsvlak-kliënte, wat hul eie ontwikkelingspersoneel het, moontlik om die Zebra-oplossing te integreer met sagtewaretoepassings wat hulle ontwikkel of mee wil koppel, ten einde die koueketting te monitor.
Hoëvlak-datavloei